Gewone kraaibessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone kraaibessie
S.A. nasionale nommer: 391
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Searsia
Spesie: S. pentheri
Binomiale naam
Searsia pentheri
Diels
Sinonieme

Rhus pentheri

Die Gewone kraaibessie (Searsia pentheri, voorheen Rhus pentheri) is 'n klein bosveldboom wat ook in doringveld en droë struikbos voorkom vanaf Grahamstad noordwaarts tot by die Olifantsrivier in Limpopoprovinsie.[1]

Die boom kom nooit in sandgrond voor nie. Die blare is dun, donkergroen aan die bokant en baie ligter aan die onderkant.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 244. ISBN 978-1-77007-759-1.