Glottiphyllum cruciatum
Voorkoms
Glottiphyllum cruciatum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Glottiphyllum |
Spesie: | G. cruciatum
|
Binomiale naam | |
Glottiphyllum cruciatum (Haw.) N.E.Br., (1922)
| |
Sinonieme | |
|
Glottiphyllum carnosum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap naby Oudtshoorn voor. Daar is een populasie in 'n area van een hektaar op 'n padreserwe bekend. Die populasie is minder as 250 plante groot en die kwaliteit van die populasie neem af weens volstruis boerdery.