Groenhoutkapper
Voorkoms
Groenhoutkapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. olivacea
|
Binomiale naam | |
Stactolaema olivacea (Shelley, 1880)
| |
verspreiding van die verskillende subspesies |
Die groenhoutkapper (Stactolaema olivacea) is 'n standvoël wat slegs in 'n beperkte gebied in KwaZulu-Natal voorkom, naamlik in die Ngoye-woud naby Mtunzini. Die voël is 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green barbet.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Stactolaema olivacea. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Stactolaema olivacea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)