Groot-hammerkophaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groot-hammerkophaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Superorde: Selachimorpha
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Sphyrnidae
Genus: Sphyrna
Spesie: S. mokarran
Binomiale naam
Sphyrna mokarran
(Rüppell, 1837)
Verspreiding van die Groot-hammerkophaai
Verspreiding van die Groot-hammerkophaai
Sinonieme

Sphyrna ligo Fraser-Brunner, 1950
Zygaena dissimilis Murray, 1887
Zygaena mokarran Rüppell, 1837

Die Groot-hammerkophaai (Sphyrna mokarran) kom wêreldwyd in tropiese waters voor. In Suider-Afrika kom die haai aan die ooskus voor, suid tot by KwaZulu-Natal. Die haai kan tot 6 m lank word en staan in Engels bekend as die Great hammerhead.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Denham, J., Stevens, J., Simpfendorfer, C.A., Heupel, M.R., Cliff, G., Morgan, A., Graham, R., Ducrocq, M., Dulvy, N.D, Seisay, M., Asber, M., Valenti, S.V., Litvinov, F., Martins, P., Lemine Ould Sidi, M., Tous, P. and Bucal, D. (2007). "Sphyrna mokarran". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 20 Mei 2010. 

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]