Gaan na inhoud

Gryslaksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gryslaksman
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. minor
Binomiale naam
Lanius minor
Gmelin, 1788

     Somer      Winter

Die gryslaksman (Lanius minor) is 'n algemene Palearktiese-broeiende voël en besoeker. Hulle kom in dorre savanne, veral oop doringveld voor en ook in halfwoestynbossieveld. Die voël is 20 tot 22 cm groot en weeg 40 tot 65 gram. In Engels staan die voël as die Lessor grey shrike bekend.

Eiers in die Muséum de Toulouse.
'n Gryslaksman in Riaad, Saoedi-Arabië.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Lanius minor

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Lanius minor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 13 September 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)