Grysneushoringvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Grysneushoringvoël
Tockus nasutus -near Sawela Lodge, Lake Naivasha, Kenya -female-8.jpg
Wyfie naby Lake Naivasha in Kenia.
Tockus nasutus -near Crater Lake, Naivasha, Kenya -male-8.jpg
Mannetjie naby Crater Lake, Naivasha, Kenia.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. nasutus
Binomiale naam
Tockus nasutus
(Linnaeus, 1766)
Tockus nasutus - Distribution.png
Globale verspreiding in blou.

Die grysneushoringvoël (Tockus nasutus, onlangs herklassifiseer tot Lophoceros nasutus) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë breëblaarboomveld. Hulle kom dikwels in swerms voor buite die broeiseisoen. Die voël is 44–50 cm lank en weeg 130–220 g. In Engels staan die voël bekend as die African grey hornbill.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Lophoceros nasutus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]