Naaksadiges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gymnosperms)
Spring na: navigasie, soek
Gymnospermae
Picea glauca
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Phylum

Pinophyta (of Coniferophyta) – Konifere
GinkgophytaGinkgo
Cycadophyta – Sikadeë
GnetophytaGnetum, Ephedra, Welwitschia

Die Naaksadiges (Gymnospermae) is 'n groep saadlewerende plante, wat die bedeksadiges (blomdraende plante) uitsluit. Hulle vorm, saam met bedeksadiges, die groep plante wat sade voortbring. Naaksadiges verskil egter van bedeksadiges deurdat hulle naakte sade in keëls of aan oop strukture dra. Bedeksadiges, daarteenoor, dra blomme en het ingeslote saadknoppe.