Gymnuridae
Voorkoms
Gymnuridae | |
---|---|
Gladde vlinderrog (G. micrura) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Gymnuridae Fowler, 1934
|
Genus: | Gymnura van Hasselt, 1823
|
Tipespesie | |
Gymnura micrura | |
Sinonieme | |
|
Die Vlinderrôe (Gymnuridae) is 'n kraakbeenvis-familie wat tot die orde Myliobatiformes behoort. Daar is twee genera met minstens 12 spesies in hierdie familie. Slegs een spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]'n Kenmerk van die familie is dat die kop, lyf en pektorale vinne 'n diamantvormige skyf vorm en dat hulle breër is as wat hulle lank is. Daar is ook vyf pare kieusplete onder die kop. Hulle het geen dorsale- of stertvinne nie. Al die spesies is vivipaar.
Genera
[wysig | wysig bron]- Gymnuridae
- Gymnura natalensis - Rem-vlinderrog
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7