Haemanthus deformis
Voorkoms
Haemanthus deformis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. deformis
|
Binomiale naam | |
Haemanthus deformis Hook.f., (1871)
| |
Sinonieme | |
|
Haemanthus deformis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort. Die spesies is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal en kom van Umtata tot by Durban voor. Die plant groei net in die woude naby die kus en word bedreig deur die tradisionele medisyne bedryf.