Barnard se rower
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Hemigrammopetersius barnardi)
Barnard se rower | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. barnardi
|
Binomiale naam | |
Hemigrammopetersius barnardi |
Die Barnard se rower (Hemigrammopetersius barnardi) is 'n varswater vis wat voorkom in die onderste gedeelte van die Zambezirivier en die Pungwe-, Buziriviere en boonste gedeelte van die Shirerivier. Dit kom ook in die Malawimeer voor. In Engels staan die vis bekend as Barnard's robber.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis lyk deurskynend olyf kleurig met 'n silwer kop en maag. Daar is ook 'n helder groenerige streep op die sye en 'n swart baan op die basis van die stert vin. Die vis word 40 mm lank.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1