Henry Pottinger
Voorkoms
Sir Henry Pottinger, Bt | |
Administrateur van Hongkong
| |
Ampstermyn 1841 – 1843 | |
Monarg | Victoria |
---|---|
Voorafgegaan deur | Charles Elliot |
Goewerneur van Hongkong
| |
Ampstermyn 26 Junie 1843 – 8 Mei 1844 | |
Monarg | Victoria |
Opgevolg deur | John Francis Davis |
Goewerneur van die Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 1847 – 1847 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | Peregrine Maitland |
Opgevolg deur | Harry Smith |
Goewerneur van Madras
| |
Ampstermyn 1848 – 1854 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | George Hay |
Opgevolg deur | George Harris |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Oktober 1789 County Down, Ierland |
Sterf | 18 Maart 1856 Malta |
Eggenoot/-note | Susanna Maria Cooke |
Alma mater | Belfast Academy |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Bombay weermag |
Jare in diens | 1804-1856 |
Rang | Luitenant-generaal |
Oorloë/Veldslae | Derde Anglo-Maratha-oorlog Eerste Opiumoorlog |
Sir Henry Pottinger was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1846 tot 1847.
Hy is in 1789 gebore en word die eerste goewerneur van die nuwe kolonie Hongkong. Hy het sy sowat twee jaar as goewerneur van die Kaap meesal aan die Oosgrens deurgebring. Ná sy ontslag in 1847 het hy op Malta gaan aftree waar hy in 1856 gesterf het.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.