Hererospekvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hererospekvreter[1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Namibornis
Bradfield, 1935
Spesie: N. herero
Binomiale naam
Namibornis herero
(Meyer de Schauensee, 1931)

Die Hererospekvreter (Namibornis herero) is 'n amper-endemiese, skaars standvoël in droë, yl beboste, heuwelagtige, klipperige streke van Sentraal- en Noord-Namibië. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Herero Chat.

Dit is die enigste spesie in die genus Namibornis, wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Gill, F & D Donsker (Eds). “Chats, Old World Flycatchers”. IOC World Bird Names (weergawe 2.9). URL besoek op 3 September 2011.
  2. BirdLife International (2012). “Namibornis herero”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.