Hoërskool Bellville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hoërskool Bellville
Leuse Paratus Ad Omnia
("Bereid om gereed te word")
Gestig 25 Januarie 1937
Hoof Deon du Plessis
Leerlinge 1 200
Grade 8–12
Adres 17 de la Haye Laan
Stad Kaapstad
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Kleure Vloot, Maroen, Goud
Webblad www.hsbellville.co.za.

Die Hoërskool Bellville is geleë in Bellville, een van die van die Kaapstadmetropool se noordelike voorstede en is op 25 Januarie 1937 gestig. Díe geesryke skool is tans onder die lyding van Mnr. Deon du Plessis, en is grootliks bekend vir sy wêreldklas-orkes en gemengde koor. Dit is ook een van die vier van die vier MTBS-skole en is in konstante opbrengs teen die Hoërskool D.F. Malan, ‘n ander skool in die Bellville-gebied, waaronder die Hoërskool Bellville die dominante krag by die rugby, landloop en netbal is, en die algehele voorloper in die jaarlikse interskole-kompetisie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 33°53′34″S 18°38′55″O / 33.89278°S 18.64861°O / -33.89278; 18.64861