Gene Louw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eugene Louw

Spreker van die Nasionale Vergadering
Ampstermyn
1991 – 1994
President Frederik Willem de Klerk
Voorafgegaan deur Louis le Grange
Opgevolg deur Frene Ginwala

Minister van Verdediging
Ampstermyn
Mei 1992 – 30 Maart 1993
Voorafgegaan deur Roelf Meyer
Opgevolg deur Kobie Coetsee
Ampstermyn
Mei 1992 – 30 Maart 1993

Minister van Openbare Werke
Ampstermyn
1992 – 1993
Voorafgegaan deur Leon Wessels
Opgevolg deur Louis Shill

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
1989 – 1992
Voorafgegaan deur Stoffel Botha
Opgevolg deur Louis Pienaar

Persoonlike besonderhede
Geboorte 15 Julie 1931
Sterfte 12 Oktober 2015 (op 84)[1]
Politieke party Nasionale Party

Eugene Louw (15 Julie 1931 - 12 Oktober 2015)[1] was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was lid van die Nasionale Party, parlementslid vir Durbanville en die Paarl, administrateur van die Kaapprovinsie (1979–1989), minister van binnelandse sake[2] (1989–1992), nasionale onderwys (1989–1990), openbare werke (1992–1993) en verdediging (1992–1993).

Louw tree in 1994 uit die politiek om sy werk as prokureur in Durbanville te hervat. Hy sterf op 12 Oktober 2015 na 'n lang stryd met longontsteking en leukemie.[1]

Laerskool Gene Louw in Durbanville en die Gene Louw-verkeerskollege in Brackenfell is na hom vernoem.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 Gene Louw (84) trap diep spore (Webartikel). Netwerk24. URL besoek op 2017-05-22.
  2. Goldstein, Robert Justin (2001). Political censorship. Taylor & Francis. p. 496–. ISBN 978-1-57958-320-0. Besoek op 26 Junie 2011. 
Voorafgegaan deur:
Roelf Meyer
Flag of South Africa (1928-1994).svg
Minister van Verdediging

1992-1993
Opgevolg deur:
Kobie Coetsee
Voorafgegaan deur:
Leon Wessels
Flag of South Africa (1928-1994).svg
Minister van Openbare Werke

1992-1993
Opgevolg deur:
Louis Shill
Voorafgegaan deur:
Stoffel Botha
Flag of South Africa (1928-1994).svg
Minister van Binnelandse Sake

1989-1992
Opgevolg deur:
Louis Pienaar
Voorafgegaan deur:
Gerrit Viljoen
Flag of South Africa (1928-1994).svg
Minister van Onderwys

1989-1990
Opgevolg deur:
Louis Pienaar