Ho Chi Minh-stad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ho Chi Minh-stad
Thành phố Hồ Chí Minh
Vista de Ciudad Ho Chi Minh desde Bitexco Financial Tower, Vietnam, 2013-08-14, DD 13.JPG

Kaart Wapen
LocationVietnamHoChiMinh.png
Flag of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
 Provinsie Hồ Chí Minh
 Koördinate 10°46′37″N 106°42′03″O / 10.77694°N 106.70083°O / 10.77694; 106.70083
 Stigting 1698
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 095,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 19 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 7 123 340
 - Bevolkingsdigtheid 3 800/vk km
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester
 Amptelike webwerf hochiminhcity.gov.vn

Ho Chi Minh-stad (Viëtnamees: Thành phố Hồ Chí Minh ) is die grootste stad in Viëtnam, gevolg deur Hanoi, met 'n bevolking van 7 981 900 (2014-sensus) en 'n oppervlakte van 2 095 km². Die stad het vroeër as Saigon (Viëtnamees: Sài Gòn ) bekend gestaan.

Ho Chi Minh-stad is naby die Mekongrivier-delta geleë. Die middestad is aan die oewer van die Saigonrivier geleë, 60 km wes van die Suid-Sjinese See en 1 760 km (1 094 myl) suid van Hanoi. Die Bitexco Financial Tower is 'n wolkekrabber in die stad.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]