Hops

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hop
Hopfen1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. lupulus
Binomiale naam
Humulus lupulus

Hop (Humulus lupulus) is 'n meerjarige klimplant, waarvan die vroulike bloeiwyse vir die voorbereiding van bier gebruik word om dit 'n bitter, dog aangename smaak te gee. Hop is inheems aan Europa, Wes-Asië en Noord-Amerika. In Suid-Afrika word op plase rondom George gekweek.

Outeniqua-hop[wysig | wysig bron]

Hops word in Suid-Afrika veral in Outeniekwaland gekweek en daar bestaan 'n eie hopvariëteit wat Outeniqua-hops genoem word en afstam van die Atlas-variëteit en 'n wilde voorouer uit Joego-Slawië. Outeniqua-hop het 'n hoë gehalte alfasure van 12-13,5%.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]


Let Wel[wysig | wysig bron]

Die korrekte benaming vir hierdie plant in Afrikaans is hop en nie hops nie.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Perskor-Uitgewery. 1981. ISBN 0-628-00138-X

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]