Inarimeer
Voorkoms
Inarimeer | |
---|---|
Die Inarimeer gedurende somer | |
Ligging van die Inarimeer in Finland | |
Koördinate: | 69°0′N 28°0′O / 69.000°N 28.000°O |
Ligging: | Finland |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 1 083 km² (418 myl²)[1] |
Gemiddelde diepte: | 14,3 m (47 vt)[1] |
Maksimum diepte: | 92 m (302 vt)[1] |
Lengte: | 80 km (50 myl) |
Breedte: | 40 km (25 myl) |
Opvangsgebied: | 14 512 km² (5 603myl²)[1] |
Uitvloei: | Paatsjoki |
Eiland/e: | 3 318[1] (Hautuumaasaari, Ukonkivi) |
Nedersettings: | Inari |
Die Inarimeer (Fins: Inarijärvi/Inarinjärvi, [ˈinɑriˌjærvi]; Noord-Samies: Anárjávri; Inari-Samies: Aanaarjävri; Skolt-Samies: Aanarjäuʹrr; Sweeds: Enare träsk; Noors: Enaresjøen) is die naasgrootste meer in Finland ná die Saimaameer met 'n oppervlakte van 1 083 km². Dit is in die noordooste van Finland, net suid van die grens met Noorweë en net wes van die grens met Rusland, geleë, sowat 1 100 km noord van Helsinki. Daarbenewens is die Inarimeer die grootste meer in Sápmi en noord van die Arktiese Sirkel.
Die Inarimeer word verbind met die Barentssee deur die Paatsjoki. Die grootste nedersetting langs die meer is Inari, wat veral deur die inheemse Sami-kultuur gekenmerk word.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Inarimeer.
- (en) "Lake Inari". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Mei 2024.