Indiese kroonmees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Indiese kroonmees
'n Indiese kroonmees (Parus aplonotus) in die Dandeli-natuurreservaat, Indië
Bewaringstatus

Nie erken (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. aplonotus
Binomiale naam
Parus aplonotus
Blyth, 1847
Sinonieme

Macholophus aplonotus

Twee Indiese kroonmese

Die Indiese kroonmees is 'n voël in die familie van mese (Paridae) wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. In Engels staan die voël bekend as die Indian black-lored tit. Die spesies is endemies aan Indië en word in twee subspesies verdeel:

  • M. a. aplonotus: in sentraal Indië.
  • M. a. travancoreensis: in suidelike Indië.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]