Jabalpur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jabalpur
जबलपुर
White Marble Rocks at Bhedaghat.jpg
Ligging van Jabalpur op 'n kaart (Indië)
Jabalpur
Jabalpur
Ligging in Indië
Koördinate: 23°09′38″N 79°56′19″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Madhya Pradesj
Distrik Jabalpur
Regering
 - Burgemeester Prabhat Sahu
Oppervlak
 - Stad 215 km²  (83 vk m)
Hoogte 411 m (1 348 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 267 564
 - Digtheid 5 900/km² (15 000/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 482 00x
Skakelkode(s) 91-761
Webwerf: jabalpur.nic.in

Jabalpur (Hindi: जबलपुर) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya PradesjIndore en die hoofstad Bhopal met 'n bevolking van 1 267 564 in 2011. Die stad is aan die Narmada-rivier geleë en is 'n universiteits-, industriële en militêre stad. Jabalpur is die weermaghoofkwartier vir die vyf Indiese deelstate (Madhya Pradesj, Chattisgarh, Orissa, Bihar en Jharkhand) en 1/6 van die stad is ingeneem deur die Indiese weermag.