Jan Palach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jan Palach foto z průkazu.JPG

Jan Palach (11 Augustus 1948 - 19 Januarie 1969; Tsjeggiese uitspraak: [jan ˈpalax]) was 'n Tsjeggiese student in geskiedenis en politieke ekonomie aan die Karelsuniversiteit in Praag. Sy self-immolasie was teweeggebring uit politieke protes teen die beëindiging van die Praagse lente as gevolg van die 1968-inval in Tsjeggo-Slowakye deur die Warskouverdrag-leërs.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]