Jangroentjie
Voorkoms
Jangroentjie | |
---|---|
Mannetjie in sy broeigewaad wat die nektar van 'n Leonotis-blom vreet. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. famosa
|
Binomiale naam | |
Nectarinia famosa (Linnaeus, 1766)
|
Die jangroentjie (Nectarinia famosa) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in fynbos grasveld en bergstruikveld. Die voël is 14 – 25 cm groot en weeg 11 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Malachite sunbird.
Subspesies
[wysig | wysig bron]Daar is 2 subspesies:
- N. f. cupreonitens: van Eritrea en Ethiopië tot oostelike Zambië, noordelike Malawi en noordelike Mosambiek.
- N. f. famosa: oostelike Zimbabwe, westelike Mosambiek en Suid-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Nectarinia famosa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7