Gaan na inhoud

Jasin-Sokan

Koördinate: 46°39′58″N 48°07′21″O / 46.66611°N 48.12250°O / 46.66611; 48.12250
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jasin-Sokan

Ясын-Сокан
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Jasin-Sokan is in Astrachan-oblast
Jasin-Sokan
Jasin-Sokan
Die ligging van Jasin-Sokan in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°39′58″N 48°07′21″O / 46.66611°N 48.12250°O / 46.66611; 48.12250
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKrasnojarski
Bevolking
 • Totaal622
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416161

Jasin-Sokan (Russies: Ясын-Сокан) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Dzjanai Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.

Saam met Lapas en Rastopoelofka is Jasin-Sokan een van net drie nedersettings van die Karagasjiërs, 'n subgroep van die Nogais. Die dorpie se naam kom van die woord vir "weerlig" in Nogai.[1]

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Jasin-Sokan 550 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Nogais 405 73,6%
Tartare 29 5,3%
Kasakke 21 3,8%
Onbekend 95 17,3%
Totaal 550 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ""Пораженный молнией": астраханцы рассказывают легенду об убитом молнией всаднике". KaspyInfo (in Russies). 9 Augustus 2018. Besoek op 26 Julie 2023.
  2. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 26 Julie 2023.