Gaan na inhoud

Krasnojarski-rajon (Astrachan-oblast)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Krasnojarski-rajon
Красноярский район
Die ligging van Krasnojarski-rajon in Astrachan-oblast
Die ligging van Krasnojarski-rajon in Astrachan-oblast
Politieke status
Land Rusland
Federale distrik Suidelike
Deelgebied Astrachan-oblast
Tipe Rajon
Stigting 1925
Regering
Setel Krasni Jar
Hoof Roeslan Bisenof
Bevolking
Sensus 2021
Totaal 36 321
Volgorde 8de
Digtheid 6,9/km²
Statistiek
Oppervlakte 5 260,5 km²
Volgorde 5de
Tydsone UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Registrasienommer 30
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Krasnojarski-rajon (Russies: Красноярский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidoostelike deel van die oblast en grens aan Kasakstan. Die rajon se setel is die dorp Krasni Jar.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Krsanojarski-rajon 35 616 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]

Etniese groep Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 16 969 47,4%
Russe 11 304 31,1%
Nogais 1 994 5,6%
Tartare 1 483 4,2%
Tsjetsjniërs 301 0,9%
Lesgiërs 296 0,8%
Ander groepe 1 078 3%
Onbekend 2 190 6,1%
Totaal 35 616 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 7 Augustus 2023.