Johan August Wahlberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Johan August Wahlberg
Johan august wahlberg00.jpg
Gebore (1810-10-09)9 Oktober 1810
Lagklarebäck, Swede
Oorlede 6 Maart 1856 (op 45)
Ngamimeer, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Swede Swede
Vakgebied Plantkunde, ornitologie, fisika, entomologie
Alma mater Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe

Johan August Wahlberg (1810 – 1855) was 'n Sweedse natuurkundige. Hy het Suid-Afrika in die 1830's deurkruis, veral die Oos-Kaap en het omvattende versamelings skoenlappers en ander insekte opgebou. In 1855 het hy, vergesel van F. Green, 'n reis na die Ngamimeer onderneem. Terwyl hy in Matabeleland gejag het is hy deur 'n olifant doodgetrap.

Bron[wysig | wysig bron]