Johannes Hahn
Voorkoms
Johannes Hahn | |
Hahn in 2009 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 9 Februarie 2010 | |
President | Herman van Rompuy (2010-2014) Donald Tusk (2014-2019) Charles Michel (2019-) (as Voorsitter van die Europese Raad) |
---|---|
Premier | José Manuel Barroso (2010-2014) Jean-Claude Juncker (2014-2019) Ursula von der Leyen (2019-) (as Vooritter van die Europese Kommissie) |
Voorafgegaan deur | Benita Ferrero-Waldner |
Ampstermyn 11 Januarie 2007 – 26 Januarie 2010 | |
President | Heinz Fischer |
Premier | Alfred Gusenbauer Werner Faymann |
Voorafgegaan deur | Elisabeth Gehrer |
Opgevolg deur | Beatrix Karl |
Ampstermyn 2 December 2008 – 15 Januarie 2009 | |
President | Heinz Fischer |
Premier | Werner Faymann |
Voorafgegaan deur | Maria Berger |
Opgevolg deur | Claudia Bandion-Ortner |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 2 Desember 1957 |
Nasionaliteit | Oostenryk |
Johannes Hahn (Wene, 2 Desember 1957) is 'n Oostenrykse politikus vir die ÖVP.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Hy behaal in 1987 'n PhD in filosofie van die Universiteit van Wene.
Tussen 11 Januarie 2007 en 26 Januarie 2010 was hy Federale Minister vir Navorsing en Wetenskap in die regerings Gusenbauer en Faymann. Hy het toe Europese Kommissaris geword. In die Kommissie Barroso II was hy Kommissaris vir Streeksbeleid. In die Kommissie Juncker het Hahn die portefeulje vir Buurtbeleid en Uitbreidingsonderhandelinge gekry. Vanaf 2 Julie 2019 het hy ook die Streeksbeleidsportefeulje oorgeneem. Hy vervang Corina Crețu, wat 'n lid van die Europese Parlement geword het.
Privaat
[wysig | wysig bron]Hahn is getroud met Susanne Riess-Passer. Hy het 'n seun uit 'n vorige huwelik.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (de) Johannes Hahn: Der Ibiza-Profiteur, Oberösterreichische Nachrichten 12 juli 2019, laatst geraadpleegd op 13 september 2019. Gearchiveerd op 12 juli 2019.