Ursula von der Leyen
Voorkoms
Ursula von der Leyen | |
Ursula von der Leyen in 2010 | |
President van die Europese Kommissie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Desember 2019 | |
Vise | Frans Timmermans |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jean-Claude Juncker |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 17 Desember 2013 – 17 Julie 2019 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Thomas de Maizière |
Opgevolg deur | Annegret Kramp-Karrenbauer |
Minister van Werke en Sosiale Sake
| |
Ampstermyn 30 November 2009 – 17 Desember 2013 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Franz Josef Jung |
Opgevolg deur | Andrea Nahles |
Minister van Gesinne, Bejaardes, Vroue en Jeug
| |
Ampstermyn 22 November 2005 – 30 November 2009 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Renate Schmidt |
Opgevolg deur | Kristina Schröder |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Oktober 1958 Brussel, België |
Politieke party | CDU |
Eggenoot/-note | Heiko von der Leyen |
Kind(ers) | 7 |
Alma mater | Universiteit van Göttingen Universiteit van Münster London School of Economics Hannover Medical School |
Religie | Lutheranisme |
Ursula Gertrud von der Leyen (Duitse uitspraak: [ˈʊʁzula fɔn deːɐ̯ ˈlaɪən]; gebore Albrecht, 8 Oktober 1958 in Brussel, België) is 'n Duitse politikus en sedert 1 Desember 2019 president van die Europese Kommissie.[1][2][3][4] Sy het van Desember 2013 tot Julie 2019 as Minister van Verdediging van Duitsland gedien.[2][3] Von der Leyen is lid van die sentraalregse Christelik Demokratiese Unie (CDU) en is die eerste vrou in Duitsland om die amp van Minister van Verdediging te bekleë.[2] Sy is ook die eerste vroulike president van die Europese Kommissie.[1][2][3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Daniel Boffey (16 Julie 2019). "Ursula von der Leyen elected first female European commission president". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 Matina Stevis-Gridneff (16 Julie 2019). "Ursula von der Leyen, Dark Horse Candidate, Wins Top E.U. Job". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 16 Julie 2019.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 Alex Barker en Mehreen Khan (17 Julie 2019). "What to expect from President von der Leyen". Financial Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2020. Besoek op 17 Julie 2019.
- ↑ "Ursula von der Leyen is elected European Commission president". The Economist (in Engels). 16 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2020. Besoek op 17 Julie 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ursula von der Leyen.
- (de) Amptelike webwerf Geargiveer 21 Februarie 2011 op Wayback Machine