Charles Michel
Voorkoms
Charles Michel | |
Charles Michel in 2018 | |
President van die Europese Raad
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Desember 2019 | |
Voorafgegaan deur | Donald Tusk |
---|---|
Ampstermyn 11 Oktober 2014 – 27 Oktober 2019 | |
Monarg | Filip |
Voorafgegaan deur | Elio Di Rupo |
Opgevolg deur | Sophie Wilmès |
Leier van die Mouvement Réformateur
| |
Ampstermyn 14 Februarie 2011 – 10 Oktober 2014 | |
Voorafgegaan deur | Didier Reynders |
Opgevolg deur | Olivier Chastel |
Minister van Ontwikkelingssamenwerking
| |
Ampstermyn 21 Desember 2007 – 14 Februarie 2011 | |
Eerste minister | Guy Verhofstadt Yves Leterme Herman Van Rompuy Yves Leterme |
Voorafgegaan deur | Armand De Decker |
Opgevolg deur | Olivier Chastel |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 21 Desember 1975 Namur, België |
Politieke party | Mouvement Réformateur |
Eggenoot/-note | Amélie Derbaudrenghien |
Kind(ers) | Maximilien, Jeanne |
Alma mater | Université libre de Bruxelles Universiteit van Amsterdam |
Charles Yves Jean Ghislaine Michel (gebore op 21 Desember 1975 in Namur) is 'n Belgiese politikus van die Franstalige, liberale Mouvement Réformateur (MR). Op 1 Desember 2019 het hy aangetree as die president van die Europese Raad.
Vanaf 11 Oktober 2014 tot 27 Oktober 2019 was hy die eerste minister van België. Hy het van 2014 tot 2018 die Michel I-kabinet gelei, 'n koalisie van liberale, christendemokrate en Vlaams-nasionaliste. Van 2018 tot 2019 het hy die Michel II-kabinet gelei, 'n koalisie van liberale en christendemokrate.
Van 2006 tot 2018 was hy burgemeester van die Waalse stad Waver, en van 2007 tot 2011 was hy ook 'n federale minister gewees.
Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Charles Michel.
Voorafgegaan deur Elio Di Rupo |
Eerste minister van België 2014–2019 |
Opgevolg deur Sophie Wilmès |