Jos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Jos is 'n stad in die sentrale deel van Nigerië, met 'n bevolking van ongeveer 900 000 inwoners (volgens die 2006-sensus).[1] Die stad staan ook bekend as "J-town" en is die administratiewe hoofstad van Nigerië.

Die stad is geleë op die Josplato op 'n hoogte van 1 238 meter of 4 062 voet bo seespieël. Gedurende die Britse kolonisasie was Jos 'n belangrike sentrum in die tinmynbedryf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. FEDERAL REPUBLIC OF NIGERIA : 2006 Population Census”. (PDF) Web.archive.org. URL besoek op 22 November 2014.