Josh Strauss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Josh Strauss Sportportaal
2017.06.17.15.04.43-AUSvSCO anthems-0001 (34651888233) (Josh Strauss cropped).jpg
Josh Strauss in 2017
Volle naam Joshua Zac Strauss
Geboortedatum 23 Oktober 1986 (1986-10-23) (32 jaar oud)
Geboorteplek Bellville, Suid-Afrika
Lengte 1,96 m[1]
Gewig 114 kg[1]
Skool Paul Roos Gimnasium
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) flank/agsteman
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Glasgow Warriors 42 (20)
korrek soos op 12 April 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–08
2008–09
2010–12
Lons-le-Saunier
Boland
Lions
13
3
27
(10)
(5)
(25)
korrek soos op 21 Oktober 2012.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–12 Lions 30 (40)
korrek soos op 16 Julie 2012.

Josh Strauss (gebore 23 Oktober 1986 in Bellville, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel gewoonlik flank of agsteman. Hy was kaptein van die Lions in Superrugby asook tydens die Curriebeker. Strauss het voorheen ook vir die Boland en die Maties gespeel.

Op 11 September 2012 is aangekondig dat Strauss 'n drie-jaar kontrak met die Glasgow Warriors geteken het.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]