23 Oktober

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
<< Oktober 2019 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
Al die dae

23 Oktober is die 296ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (297ste in skrikkeljare). Daar volg nog 69 dae in die res van die jaar.

Gebeure[wysig | wysig bron]

’n Gedenksteen vir die Hongaarse Opstand (1956).
  • 502 – Theodoric se sinode vind plaas wat Pous Simmachus van sy pligte ontneem.
  • 1911 – ’n Italiaanse vliegtuig vlieg vanaf Libië om Turkse linies te verken tydens die Italo-Turksoorlog; dit is die eerste gebruik van ’n vliegtuig in oorlogvoering.
  • 1956 – Die Hongaarse Opstand begin in Boedapest, Hongarye.
  • 1958 – Die Belgiese strokiesprenttekenaar Peyo stel die strokiesprentkarakters The Smurfs bekend.
  • 1983 – Libanese Burgeroorlog: Selfmoordbomaanvallers vernietig twee barrakke in Beirut, Libanon. 241 Amerikaanse vlootsoldate en 58 Franse valskermsoldate van die internasionale vredesmag sterf.
  • 2002Tsjetsjniese rebelle beset ’n stampvol teater in Moskou, en neem ongeveer 700 teatergangers en verhoogkunstenaars as krygsgevangenes in die Moskou-teaterkrygsgevangenekrisis.

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]