Gaan na inhoud

Jotam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jotam
Jotam volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum
Gebore
Sterf
Jerusalem, Juda
NasionaliteitIsraeliet
BeroepElfde koning/koningin van Juda
Termyn750 - 735 v.C.
VoorgangerUssia
OpvolgerAhas
Eggenoot[[]]
KindersAhas
Ouer(s)Ussia en Jerusa

Jotam (Hebreeus "Jahwe is volmaak") was die elfde koning van die koninkryk van Juda en het 16 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Ussia (ook Asarja genoem). Hy het regeer in die tyd van die profeet Jesaja. Volgens die Bybel het hy gedoen wat reg was in die oë van die Here. Hy is opgevolg deur sy seun Agas.

Verwysings in die Bybel

[wysig | wysig bron]

2 Kronieke 15: 32-38, 2 Kronieke 27: 1-9

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

[wysig | wysig bron]