Gaan na inhoud

Junior Kaptein Scottmedalje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die medalje kan jaarliks toegeken word vir die beste verhandeling wat by ʼn Suid-Afrikaanse universiteit vir die M.Sc.-graad ingedien is (om die beurt in die dierkundige en plantkundige wetenskappe).

Lys van wenners

[wysig | wysig bron]
  • 2021 – Ruan van der Nest (US) vir Liming strategies for barley and canola production in no-tillage systems.[1]
  • 2022 – Amoré Malan (US) vir Marine mammal speciation: the role of oceanic distance and historical climatic change on the evolutionary divergence of brown fur seals[2]
  • 2023 – Chanel Pretorius (UJ) vir Metabolomic analysis of oat (Avena sativa) plants: a strategy for cultivar identification and for the characterization of host responses to pathogen infection.[3]
  • 2024 – Runé van der Merwe (UV) vir The role of body size as a life-history trait influencing within-population niche variations in mammals.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Persvrystelling" (PDF). 16 April 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike (pdf) op 4 Augustus 2022. Besoek op 4 Augustus 2022.
  2. https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/
  3. "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.
  4. "SA Akademiepryse 2024" (PDF). SA Akademie. 19 April 2024. Besoek op 13 Mei 2024.