C.L. Engelbrechtprys
Voorkoms
Die prys is in 2007 ingestel en word namens ABSA deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns hanteer. Die prys is moontlik gemaak deur 'n erflating van C.L. Engelbrecht en word toegeken om die beurt vir letterkunde en vir wetenskaplike navorsing oor taal- of letterkunde. Elke afdeling kom elke vyfde jaar aan die beurt, bv. Letterkunde in 2007, 2012, 2017 en wetenskaplike navorsing oor taal- of letterkunde in 2009, 2014, 2019.
Lys van wenners
[wysig | wysig bron]- 2007 – Marlene van Niekerk (Agaat)
- 2009 – Aan Taalkommissielede: proff. E.F. Kotzé, A.N. Otto, G.B. van Huyssteen, J. Anker, drr. M. Alberts, F.J. Lombard, mnr. J. du T. McLachlan, me. M. du Plessis.
- 2012 – Ingrid Winterbach (Die boek van toeval en toeverlaat)
- 2023 – S.J. Naudé (Dol heuning)[1]
- 2024 – prof. Eleanor Cornelius (Gewone taal: ’n oorsig)[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ "SA Akademiepryse 2024" (PDF). SA Akademie. 19 April 2024. Besoek op 13 Mei 2024.