Gaan na inhoud

Louis Hiemstraprys vir Niefiksie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die prys is in 2001 ingestel en word deur die Hiemstra Trust geborg met 'n bedrag van R20,000 per toekenning. Die toekenning van die prys word drie-jaarliks oorweeg vir 'n oorspronklike niefiksie werk in Afrikaans wat nie beperk is tot die vakspesialis nie.

Lys van wenners

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.