Kaapse kuskiepersol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kaapse kuskiepersol
Cussonia thyrsiflora - Coastal Cabbage Tree - Cape Point 2.JPG
'n C. thyrsiflora by Kaappunt
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. thyrsiflora
Binomiale naam
Cussonia thyrsiflora

Die Kaapse kuskiepersol (Cussonia thyrsiflora) is 'n boom, inheems aan Suid-Afrika, wat vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Port Elizabeth langs die kus voorkom.[1] Dit staan in Engels bekend as die Cape coast cabbage tree.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]