Kaappunt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaappunt
'n Kaart van die Kaapse Skiereiland

Kaappunt is geleë aan die punt van die Kaapse Skiereiland, in die Tafelberg Nasionale Park, 60 km suid van Kaapstad.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Cape Point Tuisblad, besoek op 26 Mei 2012