Kaapse tongvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaapse tongvis
Kaapse tongvis by Windmill Beach.
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Pleuronectiformes
Suborde: Pleuronectoidei
Familie: Soleidae
Genus: Heteromycteris
Spesie: H. capensis
Binomiale naam
Heteromycteris capensis
Kaup 1858

Die Kaapse tongvis (Heteromycteris capensis) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor aan die wes- en suidkus tot by die Transkei. In Engels staan die vis bekend as Cape Sole.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is klein en bruin met donker kolle op. Die vis het geen borsvinne nie terwyl die rug- en anale vinne nie deel van die stertvin is nie. Dit is 'n bodembewoner wat in vlak sanderige water voorkom. Daar is drie dowwe kolle op die sylyn. Die vis word 15 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in vlak water en die onvolwasse vissies kom voor in strandmere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]