Kalahariwipstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kalahariwipstert
Kalahari Robin.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. paena
Binomiale naam
Cercotrichas paena
Smith, 1836

Die Kalahariwipstert (Cercotrichas paena) is 'n voël wat voorkom in Namibië, Botswana, Noordwes en die Noord-Kaap. Die voël is ligbruin en het geen vlerkstrepe nie. In Engels staan die voël bekend as die Kalahari scrub robin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Erythropygia paena". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.