Kampen, Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kampen
Uitsig oor Kampen met die Bovenkerk
Uitsig oor Kampen met die Bovenkerk
Vlag van Kampen
Vlag
Wapen van Kampen
Wapen
Ligging van Kampen-munisipaliteit in Overijssel
Ligging van Kampen-munisipaliteit in Overijssel
Koördinate: 52°33′00″N 5°54′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag of Overijssel.svg Overijssel
Regering
 - Burgemeester Bort Koelewijn (CU)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 161,84 km²  (62,5 vk m)
 - Land 141,45 km² (54,6 vk m)
 - Water 20,39 km² (7,9 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 50 747
 - Digtheid 359/km² (929,8/myl2)
Poskode 8260-8279
Skakelkode(s) 038, 0525
Webwerf: www.kampen.nl

Kampen lê in de provinsie Overijssel in Nederland aan die monding van die IJssel, met 'n oppervlakte van amper 162 vierkante kilometer en meer as 50 000 inwoners. Die stad is 'n kulturele sentrum met 2 teologiese universiteite en talle historiese geboue. In die Kamper tabaksmuseum is die grootste sigaar van Europa (ruim 5 meter) te sien.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Kampen:
Grafhorst, 's-Heerenbroek, IJsselmuiden, Kampen, Kamperveen, Wilsum en Zalk.

Geskiedenis[wysig]

Kampen is reeds in 1277 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon, sedert 1150.

Besienswaardighede[wysig]

  • Ou stadsmuur
  • Ou poorte, soos die Koornmarktspoort, Cellebroederpoort en Broederpoort
  • Nieuwe toren (1648-1664)
  • Broederkerk (1473-1490)
  • Sint Nicolaaskerk
  • Tabaksmuseum

Ereburger[wysig]

  • Willem Johan Kolff, dokter en uitvinder van de kunsmatige nier (1945, Stadsziekenhuis Kampen)

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kampen (kategorie)