Karookoeniebos
Voorkoms
Karookoeniebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. burchellii
|
Binomiale naam | |
Searsia burchellii (Sond. ex Engl.) Moffett, (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die Karookoeniebos (Searsia burchellii), voorheen Rhus burchellii, is 'n struik of klein boom wat inheems is aan die droër gedeeltes van die Noord-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat asook Lesotho en Namibië. Die boom kan tot 5 m hoog word en sy FSA-nommer is 379.[1] Die plant is gehard, dit weerstaan ryp en droogtes.
Die blommetjies is klein en roomkleurig, die boom blom van April tot Mei. Die vruggies verskyn van Mei tot Julie.