Kleinbloureier
Voorkoms
Kleinbloureier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. caerulea
|
Binomiale naam | |
Egretta caerulea (Linnaeus, 1758)
| |
Die verspreiding van die kleinbloureier in Suider-Afrika |
Die kleinbloureier (Egretta caerulea) is seldsame swerwer wat in sentraal- en Suid-Amerika oorwinter. Dit is nog net 4 keer opgeteken aan die weskus naby Kaapstad. In Engels staan die voël bekend as die Little Blue Heron.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die reier is middelgroot. Die snawel is liggrys met 'n swart punt terwyl die bene en bene groengrys is. Die volwasse voël is blougrys en die kop en nek is donkerder met 'n pers skakering. Die jong voël is wit en word maklik met die kleinwitreier verwar; dit het geelgroen bene en 'n duidelike tweekleursnawel. Die onvolwasse voël het grys vere plek-plek en lyk gevlek.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1