Kniphofia pauciflora
Voorkoms
Kniphofia pauciflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. pauciflora
|
Binomiale naam | |
Kniphofia pauciflora Kunth, (1885)
| |
Sinonieme | |
|
Kniphofia pauciflora is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in Durban voor waar dit in moerasagtige grasveld groei. Die plant was as uitgesterf beskou maar daar is onlangs 'n groepie van agtien plante ontdek. Die groepie word nie beskerm nie.