Kougadam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kougadam
Kougadam se wal
Kougadam se wal
Amptelike naam Kougadam
Land Suid-Afrika
Koördinate 33°44′26″S 24°35′16″O Koördinate: 33°44′26″S 24°35′16″O
Doel
Openingsdatum 1969
Soort dam betonboog
Hoogte 94 m
Lengte 365 m
Bakmaat 128 490 000 m3
Dam op Kougarivier
Toegang tot die damwal deur 'n kort tonnel

Die Kougadam (voorheen bekend as die Paul Sauer-dam) is in die Kougarivier geleë net voor die saamvloeiing met die Grootrivier (om die Gamtoosrivier te vorm) waar die Gamtoosvallei begin in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1967 voltooi en het 'n bakmaat van 128.49 miljoen m3 agter 'n wal wat 365 m lank en 94 m hoog is. Die dam is ongeveer 25 km wes van Patensie.

Die dam is oorspronklik na Paul Sauer, 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister, vernoem.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]