Patensie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patensie
Kennisgewingbord langs die R331
Kennisgewingbord langs die R331
Ligging van Patensie op 'n kaart (Oos-Kaap)
Patensie
Patensie
 Patensie se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°45′32″S 24°48′53″O / 33.75889°S 24.81472°O / -33.75889; 24.81472Koördinate: 33°45′32″S 24°48′53″O / 33.75889°S 24.81472°O / -33.75889; 24.81472
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Kouga
Stigting 1858
Oppervlak[1]
 - Dorpie 6,23 km²  (2,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 5 263
 - Digtheid 845/km² (2 188,5/myl2)
Poskode (strate) 6335
Poskode (posbusse) 6335
Skakelkode(s) 042

Patensie is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika en is 15 km noordwes van Hankey. Die naam is 'n vervorming van die Khoikhoi-woord wat rusplek vir die vee beteken.

Distrik[wysig | wysig bron]

Daar word sitrus, tabak en groente in die distrik verbou. Daar is 'n sitruskoöperasie wat in 1928 gestig is en ook 'n tabakkoöperasie. Die Kougadam is 25 km wes van die dorp geleë.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Hoofplek Patensie". Sensus 2011.