Krapogie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Krapogies
Oophytum nanum.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:

* Oophytum oviforme (N.E.Br.) N.E.Br.
  • Oophytum nanum – (Schltr.) L.Bolus

'n Krapogie is 'n vygie uit die genus Oophytum.

Daar is twee spesies wat albei endemies aan Suid-Afrika is:

  • Oophytum oviforme (N.E.Br.) N.E.Br.[1]
  • Oophytum nanum (Schltr.) L.Bolus[2]

Albei spesies kom op die Knersvlakte in die sukkulente Karoo voor. Dit is dwergvygies wat net 5 mm in deursnee word, maar hulle blommetjies kan 'n hele heuwelhelling pienk kleur.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]