Kwikstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kwikkie)
Jump to navigation Jump to search

Kwikstertjies
Africanpiedwagtail45.jpg
'n Bontkwikkie.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Motacilla
Spesies

Baie, sien teks.

Die kwikstertjie (ook kwikkie, wipstertjie of akkermannetjie[1]) is 'n klein voëltjie met 'n lang stert wat algemeen in Suid-Afrikaanse tuine en op die seefront aangetref word. Dit het 'n duikvlug en op die grond beweeg die stertjie heeltyd op en af. 'n Treffender soort is die bontkwikkie van KwaZulu-Natal en die Victoria-waterval.

Spesies[wysig | wysig bron]

'n Gewone Kwikkie in Namibië.
'n Gryskwikkie.

Die genus van kwikstertjies, Motacilla, omvat 12 spesies:[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]