Sitrienkwikkie
Voorkoms
Sitrienkwikkie | |
---|---|
Mannetjie in sy broeigewaad (Keoladeo Nasionale Park, Indië) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. citreola
|
Binomiale naam | |
Motacilla citreola Pallas, 1776
| |
Sinonieme | |
Budytes citreola (Pallas, 1776) |
Die Sitrienkwikkie (Motacilla citreola) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer. Die voël is nog net twee keer opgeteken in Suider-Afrika, by die Gamtoosmond en by Kleinmond. Die voël is 17 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Citrine Wagtail.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Motacilla citreola". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)