Lachenalia punctata
Voorkoms
Sandviooltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. punctata
|
Binomiale naam | |
Lachenalia punctata Jacq., (1789)
| |
Sinonieme | |
|
Die sandviooltjie (Lachenalia punctata) is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en Saldanha strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom wyd voor, vanaf Kleinsee in die westelike Namakwaland tot suid van George en tot Vanrhynsdorp, Clanwilliam en Piketberg in die binneland.