Laeveldklappertjie
Voorkoms
Laeveldklappertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. rufocinnamomea
|
Binomiale naam | |
Mirafra rufocinnamomea (Salvadori, 1865)
|
Die Laeveldklappertjie (Mirafra rufocinnamomea) is 'n algemene standvoël wat in pare in grasveld, savanne en boomveld met minstens 'n paar ooptes voorkom. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 21 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Flappet Lark.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Mirafra rufocinnamomea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)