Langstertglansspreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lamprotornis mevesii)
Jump to navigation Jump to search

Langstertglansspreeu
Lamprotornis mevesii -Mapungubwe National Park, Limpopo, South Africa-8.jpg
In die Mapungubwe Nasionale Park, Limpopo, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. mevesii
Binomiale naam
Lamprotornis mevesii
(Wahlberg, 1856)

Die Langstertglansspreeu (Lamprotornis mevesii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in hoë mopanieboomveld en rivierbos. Hulle broei soms in los groepe met 3 pare in dieselfde boom. Die voël is 34 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Meves's Starling.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Lamprotornis mevesii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.